Re�Nboogrant Maats 11

Omslag van Re�Nboogrant Maats 11

Jp Smit

ISBN: 9780799356120

E-book | 18 januari 2012

€ 3.98

Niemand weet regtig enigiets van die nuweling af nie, behalwe dat sy naam Rudiger is en dat hy vir Rachelle én Japie sommer op die eerste dag mooi op hulle plekke gesit het. Dis net Ans, wat besef dat Rudiger glad nie gelukkig lyk nie. En dis ook net sy wat nie te midde van al die aksie vergeet om te wonder waarom Rudiger dan in soveel skole was nie ... Rudiger deel 'n groot geheim met Ans, 'n geheim wat opwindend en gevaarlik en ook 'n bietjie hartseer is - 'n geheim wat Ans se lewe vir altyd kan verander ...

Lees meer

Lees minder

Details

  • ISBN: 9780799356120
  • Auteur(s): Jp Smit, Jan Smit
  • Prijs: € 3.98
  • Verschenen: 18 januari 2012
  • Druk: 1e
  • Taal: Afrikaans
  • Bindwijze: E-book
  • Ebook formaat: Adobe ePub
  • Uitgever: Lapa Publishers

Thema

    Beschikbaar als

    • E-book (huidig) € 3.98